Ai jinne nee man.  Ek kan’it nettie vattie.  Ek mean – links en regs bly’rit die selle.

 

Die kan mossie vir homself dink nie.  Ha-ah.  The lights are on but nobody’s home.  Jy wiet mos.  Dis ‘n case van low self-esteem en so.  

 

“I can’t” en “I am unable”.  Die confidence levels is non-existent sê ek jou.

 

It’s a different era – that’s for sure.

 

Toe ek ‘n piekenien was het ons buite gespeel en bloedkolle in die pad opgedoen van lekker kry.  Julle ken mos nog daai game “Nikkies”?  Jislaaik, ek het my knieë eendag so seer gemaak – nevermind grass burn…daai was tar burn.  Ons het pak gekry (and it wasn’t abuse).  Jy’t geweet  as jy nonsense aanvang is jou ding wim.  Maar, as kinders, het ons ons plek in die food chain geken.  Dit was nog die era van een soort van “Ja Baas”.

 

 

Maar ons is nou in ‘n ander era van “Ja Baas”.  Maar niemand weet regtig wie die baas is nie.  Wees ‘n slag jou eie baas man.  Kom by.  Maak oop jou oë.  Een ding is oorwin net om ‘n ander ding los te laat.  Kom vanuit onder daai klip en word bewus van wat om jou aangaan.  Die ding ruk en jy issie by nie.

 

Get confident – not arrogant.

 

It’s a different era that’s for sure.

Wie’s jou baas?  Who’s your daddy?

 

 

Shelley Smidt-Booys (C) 2016

 

“Ja Baas” is today’s tandem topic.  It’s time to catch a wake-up call for those who are not aware of their surroundings.  

 

Please read what my partners Celeste and Chevone had to say.

 

Thanks for reading and God bless.

Advertisements