Search

THE DEAL IS

Creative Writing. Poetry. Opinion.

Tag

Afrikaans

Ja Baas

Ai jinne nee man.  Ek kan’it nettie vattie.  Ek mean – links en regs bly’rit die selle.

 

Die kan mossie vir homself dink nie.  Ha-ah.  The lights are on but nobody’s home.  Jy wiet mos.  Dis ‘n case van low self-esteem en so.   Continue reading “Ja Baas”

Advertisements

Dis Nag Vir Jou

Eksê djy?

Ek het nou’rie anne dag vir jou gesien.  Cruising the street ampe soes rêrag.  Ma’ ek hou jou dop.  Djy loep hie’ rond met ‘n gedagte.  Smile en groet die mense met ‘n polite style…maar ha-ah…daai drive-by kar wat djy soe lekker mie’ ry is “borrowed-never-to-return”. Continue reading “Dis Nag Vir Jou”

Die Vreemdeling (The Stranger)

Vir jare het ek gewonder oor dit wat ek sien
Ek het haar vir ‘n tyd nie herken nie
Sy was ‘n vreemdeling

 

So jonk en bitter diep seer
Die lewe het goed met haar geremoer
Vir haar was daar geen vriendekring Continue reading “Die Vreemdeling (The Stranger)”

Blog at WordPress.com.

Up ↑